Read, Discover and Enjoy

A wide selection of eBooks right at your fingertips!

Unlimited all-in-one ebooks in one place.
Free trial account for registered user.

eBook includes PDF, ePub and Kindle version

 

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van ’n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie ’n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?

What our member says...


f